Brandewyn en Braai Dag – Atlantic Beach Country Klub – Melkbosstrand

Nou gaan ons Braai! Watter beter paar as Brandewyn en Braaivleis vir Suid Afrikaners is daar nie! Heerlike lewendige vermaak, gesellige mense en jy!

Datum:- 19 Mei 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Steffie le Roux – Dans in die Reën – Pretoria

Met Steffie le Roux se warm persoonlikheid en lekkerte oor die lewe, bied sy `n wonderlike vertoning vol humor, hart en nuwe liedjies.. Met haar fluweelstem en besonderse vertolkings, het hierdie kunstenaar die vermoe om in almal se harte te gaan le.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die duo DZL trakteer ondersteuners met ’n dag vol avontuur

Ondersteuners van die sanggroep, DZL, is onlangs met ’n avontuurdag van ’n leeftyd getrakteer. Die manne het in April hulle nuuste enkelsnit, Het Jy Al Gelewe vrygestel waartydens hulle met radiostasies regoor die land saamgewerk het en luisteraars uitgedaag het om hulle stories te vertel waartydens hulle as’t ware die lewe by die horings gepak het.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die duo Coffee Snobs reik ‘n nuwe debuutalbum uit

Musiek vir connoisseurs. Dis die musiek wat die musikale musiekpaartjie Vernette en Marius Wessels – oftewel Coffee Snobs – op hul debuutalbum Aroma (met die pragtreffer Eie land) geskep het…………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Alternatiewe popgroep EON bereik groot sukses

In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg die Afrikaanse Alternatiewe popgroep EON en bereik hulle reeds groot sukses met hulle eerste treffer BITTERSOET wat tans op verskeie radiostasies op hoë rotasielyste is.

Die musiekvideo op YouTube bereik verrassende kykersgetalle en is ook te sien op verskeie Afrikaanse TV Kanale.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Robbie Wessels Groostse Treffers – Carnival City Casino and Entertainment World – Johannesburg

Robbie is n kunstenaar, eie in sy soort. As akteur, sanger, liedjieskrywer en filmmaker kan hu jou laat le van die lag, maar jou ook dieper laat delf in die dinge van die lewe.

Datum:- 25 Mei 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg die Afrikaanse Alternatiewe popgroep EON en bereik hulle reeds groot sukses met hulle eerste treffer BITTERSOET wat tans op verskeie radiostasies op hoë rotasielyste is.

Die musiekvideo op YouTube bereik verrassende kykersgetalle en is ook te sien op verskeie Afrikaanse TV Kanale.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘N nuwe snit uit deur die Radiomanne

Wat kry jy wanneer die lirieke en musiek van twee radio-omroepers met verskillende musieksmaak, trou? ’n Unieke samewerking en genre wat hopelik ’n vars klank tot stand bring.

Francois van Rensburg en Jacques Erasmus (DJ City Bay) het mekaar ontmoet by Groot FM 90.5. Beide Francois en Jacques is omroepers by dié radiostasie en Jacques is ook ’n vervaardiger.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe enkelsnit bekend van Mariska

Mariska glo dat musiek met die hart praat op ’n manier wat woorde alleen nie kan nie en dit is beslis ’n raak beskrywing van hierdie nuweling se treffende aanslag, wat beloof om groot opslae te maak in die Afrikaanse Musiekbedryf.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die groep Heuwels Fantasties vier ’n dekade met ‘alles van die beste’

Hoe kies jy jou gunsteling liedjie(s) van die gewildste Afrikaanse groep in die land, Die Heuwels Fantasties? Jy kan nie……….

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!