Kom ons onthou van die Legendes van Afrikaanse Musiek: Só word Lucas onthou

Hier is ’n hele paar dinge wat jy dalk nie van Lucas Maree geweet het nie.

Legendes van Afrikaanse Musiek fokus vandeesweek op die legendariese sanger en liedjieskrywer Lucas Maree. Lucas het in 2011 ’n jarelange stryd teen kanker verloor, maar word vandag nog onthou vir die liefde wat hy vir ander gewys het.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

Geraldine se tweede snit is een om nie te ‘mis’ nie

Geraldine Scholtz het geen bekendstelling meer nodig nie. Haar eerste enkelsnit, Sommer, ’n popliedjie uit die pen van die bekroonde skrywer Johan Oberholzer, is gedurende Augustus 2017 uitgereik en het vir meer as sewe maande bo-aan die trefferperades van talle radiostasies landwyd gepryk.

Die musiekvideo vir hierdie liedjie was………

Warm talent Vincent Gordan en Dirk van der Westhuizen ‘laat dansvloere stamp’

Die sanger, Vincent Gordan, se nuwe enkelsnit, Laat Die Dansvloer Stamp, is onlangs uitgereik en bied ’n interessante samevoeging van EDM-, Dans- en RAP-style.

Vincent en Ferdinand Skead het kragte saamgenoer en dié liedjie geskryf en vervaardig. Die liedjie is deur……..
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

Verona Goslett se talent ‘ontmasker’ met eerste enkelsnit

Kom ons ontmasker. Kom ons word sterker. Haal af jou masker, kyk wat skuil daar agter. Gee jouself vlerke, jy weet jy’t geen perke. Haal af jou masker.

Wys wat skuil daar agter… is lirieke uit Verona Goslett se debuut-enkelsnit waarmee sy nie net haar siel ontbloot nie, maar ook haar ongelooflike sangtalent met die wêreld deel.

DECA en Len Muller maak musiek om te ‘oorwin’!

Die instrumentele musiekgroep, DECA en die talentvolle sanger, liedjieskrywer en musikant, Len Muller, het kragte saamgesnoer en ’n inspirerende liedjie, wat spreek van oorwinning, opgeneem.

Die liedjie, getiteld, Oorwin, word gedurende die week van 5 Maart 2018 aan radiostasies landwyd bekendgestel.