Robbie Wessels Groostse Treffers – Carnival City Casino and Entertainment World – Johannesburg

Robbie is n kunstenaar, eie in sy soort. As akteur, sanger, liedjieskrywer en filmmaker kan hu jou laat le van die lag, maar jou ook dieper laat delf in die dinge van die lewe.

Datum:- 25 Mei 2018

Tyd:- 19:00

Toegang:- R150


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in die Carnival City Casino and Entertainment World area?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


N Grapjas is hy beslis, maar dis ook , daardie ander sielvolle kant wat hom oor die jare n groot gunsteling onder Afrikaanse aanhangers gemaak het. Ons ken Robbie Wessels vir treffers soos `Leeuloop`, `Verbode Vrugte` en `Halley se Komeet`.
Robbie se nuutste album ?Woestyn? is ook nou bekikbaar wat hy in Junie 2017 bekend gestel het.

Adres:- Carnival City Casino and Entertainment World, Johannesburg

Kontak:- 011 898-7000

GPS Koordinate:- -26.258917,28.315609

Jy kan jou kaartjies bespreek by Computicket

Oorspronklik, humoristies, diep. Dit is die drie woorde waarmee Robbie Wessels se werk beskryf kan word.


SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com

To receive our gig guide, Subscribe here FREE!



Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.