Ken jy vir Rona van Blerk, wel hier is meer oor haar en haar eerste enkelsnit!

Rona van Blerk, ’n passievolle donkerkop met ’n sielvolle stem, is vinnig besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste enkelsnit, Veilig, word hierdie week uitgereik en gaan beslis verskeie musiekharte, regoor die land, verower.

Veilig is ’n Afrikaans-akoestiese liedjie met ’n unieke pop-aanslag uit haar eie pen en gaan daaroor dat elke mens graag veilig wil voel,
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!